3   Artículos

« Anterior     Página: 1 de 1     Siguiente »

 
en línea
Danie F.M. Strauss     Pág. 7 bladsye
Hierdie artikel wil lig werp op die onvermydelikheid van diskreetheid en kontinuïteit as primitiewe (ondefinieerbare) verklaringswyses in die geskiedenis van die filosofie en die wiskunde. Dit beliggaam die algemene uitdaging om rekenskap van die sa... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Danie F.M. Strauss     Pág. 8 bladsye
Waardering vir die status van natuurwetenskaplike kennis volg ?n merkwaardige wentelgang deur die geskiedenis van die filosofie en die verskillende vakwetenskappe. Te midde van ekstreme uiterstes moes die benadering van Einstein ?n rigting vind wa... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Adriaan J. Reinecke, Sophie A. Reinecke     Pág. 11 bladsye
Verstedeliking en industri?le ontwikkeling rondom Valsbaai, Suid-Afrika, neem toe en kommer het ontstaan oor die uitwerking van besoedelende stowwe op die tussengetydiere soos seesterre. Die oogmerke van die huidige studie was om voorlopige, beskr... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 1     Siguiente »