5   Artículos

« Anterior     Página: 1 de 1     Siguiente »

 
en línea
Hugo Bezuidenhout, J Botha, T Ramaswiela, T O'Connor     Pág. 20 - 34
Die bestuur van weidingsbronne in semi-ariede savanna is afhanklik van beskikbare water, wat weer op sy beurt afhanklik is van reënval, grondtipe en houtagtige biomassa. Beweiding en vuur kan bydraende faktore wees wat die bestuur beinvloed. Om... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Marthie S. Van der Walt     Pág. 9 bladsye
There is a gap between the knowledge and skills taught at school and the knowledge and skills needed in the workplace and society. Metacognitive awareness and self-directedness in learning are concepts referred to in terms of the knowledge and ski... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Dina Oosthuizen, D E Motaung, H C Swart     Pág. 128 - 129
Gassensors speel ?n belangrike rol in die naspeuring en monitering van lae konsentrasies van toksiese en plofbare gasse (Grzegorz, Anna & Piotr 2016). Die hoofdoel van enige gassensor is om akkurate en betroubare intydse inligting oor die chemi... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Christine Taljaard, Hester H Vorster     Pág. 76 - 86
Agtergrond: ?n Belasting op suikerversoete koeldranke (SVKe) het vanaf 1 April 2018 in werking getree in ?n poging om die probleem van oorgewig en vetsug (o/v) en dus nieoordraagbare siektes (NOS) in Suid-Afrika (SA) aan te spreek. Die belastin... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Katie S. Lennard, Smritee Dabee, Shaun L. Barnabas, Enock Havyarimana, Shameem Z. Jaumdally, Gerrit Botha, Nonhlanhla N. Mkhize, Linda-Gail Bekker, Glenda Gray, Nicola Mulder, Jo-Ann Passmore, Heather B. Jaspan     Pág. 10 bladsye
OpsommingJong Suid-Afrikaanse vroue uit hulpbron-arm gemeenskappe staar verskeie uitdagings in die gesig in terme van hulle seksuele en reproduktiewe gesondheid. Hier beskryf ons die voorkoms van vaginale mikrobiota en seksueel oordraagbare infeksie... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 1     Siguiente »