ARTÍCULO
TITULO

Sal die ?ewolusie? vanaf biologie na lewenswetenskappe ?uitsterwing? van die vakgebied voorkom?

Johanna G. Ferreira    

Resumen

In hierdie artikel word die wysiging van die skoolvak van ?biologie? na ?lewenswetenskappe? bespreek, asook die gepaardgaande en verwagte implikasies van die verandering. Die vraag word gestel of die beoogde wysiging wel noemenswaardig is en of dit enigsins ?n verskil aan die dalende belangstelling in die lewenswetenskappe op tersi?re vlak sal maak. Die wysigings in die nuwe kurrikula verhoog die relevansie van die vakinhoud vir leerders en vir die gemeenskap, maar sekere kwessies kry nie aandag nie. Voorstelle word gemaak om die kurrikulum te wysig en onderrigmetodes aan te pas om die nodige vaardighede by leerders te vestig.

PÁGINAS
pp. 5 bladsye
REVISTAS SIMILARES

 Artículos similares