ARTÍCULO
TITULO

Die verandering in groei en ontwikkeling in ?n koue sensitiewe sojaboon genotipe PAN809 na lang-termyn koue stress toediening

R. Scholtz    
H. Smuts    
M. Minnaar    
Gert H.J. Kr?ger    
Misha de Beer    

Resumen

Glycine maxis een van die belangrikste gewasse in die w?reld omdat die voedingswaarde, veralprotein, baie hoog is en daar vele industrie?le gebruike daarvoor is. Sojaboon is familie van diepeulplant familie en het dus die vermoe? om atmosferiese stikstof te fikseer deur die simbiotiese samelewing ooreenkoms met Rhizobium bakterie?.

PÁGINAS
pp. 1 bladsy
REVISTAS SIMILARES

 Artículos similares