ARTÍCULO
TITULO

Challenges in the teaching of evolution in the life sciences classroom.

Josef J. De Beer    
Elizabeth Henning    

Resumen

In hierdie artikel skryf die outeurs oor navorsing wat hulle gedoen het oor onderwysers se siening van die onderrig van evolusie, wat in 2008 as ?n tema in lewenswetenskappe in Suid- Afrikaanse skole ingesluit is. Hierdie vernuwing in die kurrikulum is met gemengde reaksies begroet. Terwyl sommige onderwysers dit met entoesiasme onderrig, is baie gekant teen die onderrig van evolusie. Die artikel is gebaseer op ?n navorsingsprojek waarby 255 onderwysers betrek is. Vraelyste is gebruik om kwalitatiewe data, wat vir diskoers ontleed is, in te samel. Die diskoers van die onderwysers het getoon dat ?n groot getal van hulle nie hul onderrigopdrag kan versoen met hul geloof nie en konsepte oor evolusie as ?feite? verduidelik, maar seker maak dat evolusie as ?n teorie gediskrediteer word. Dit het verreikende implikasies vir sowel onderwyseropleiding as kurrikulumontwikkeling. Konseptuele veranderingsteorie word as ?n lens gebruik om na hierdie problematiek te kyk.

PÁGINAS
pp. 9 bladsye
REVISTAS SIMILARES

 Artículos similares