Redirigiendo al acceso original de articulo en 24 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Mengel van stireenbutadieenrubber/natuurlike rubber met grafeeninsluiting (BR/NR/GE): ?n OorsigBlend of Styrene Butadiene Rubber/Natural Rubber with Graphene Inclusion (BR/NR/GE): A review

R S Mohlamonyane    
E R Sadiku    
S S Ray    

Resumen

Rubber word in verskillende omgewingstoestande gebruik. Omdat hulle intrinsiek hoogs elasties is maar oor relatief lae sterkte beskik, kan rubber nie sommige van die spannings wat daarop uitgeoefen word, doeltreffend weerstaan nie. Ten einde die elektriese geleidingsvermoë, styfheid en termiese sterkte van natuurlike en sintetiese rubbermengels te verbeter, kan grafeen ?n geskikte kandidaat wees om as bymiddel/vulstof gebruik te word. Hierdie studie bied ?n oorsig van die invloed van die mengeltegnieke wat gebruik word, van mengbaarheid, en van hoe grafeen in mengels van stireenbutadieenrubber (SBR)/natuurlike rubber (NR) geïnkorporeer kan word.

PÁGINAS
pp. 58 - 63
REVISTAS SIMILARES

 Artículos similares