Redirigiendo al acceso original de articulo en 20 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Impak van indringer parasiete op die biologie en bewaring van inheemse varswaterskilpaaie in Suid-Afrika en Frankryk

Leon N. Meyer    
Louis H. du Preez    
O. Verneau    

Resumen

As gevolg van die troeteldiermark en voedselbedryf is sommige varswaterskilpaaie w?reldwydversprei. Onvolwasse skilpaaie is dikwels baie aantreklik en kleurvol, maar hulle is geneig om hulle helder kleure te verloor hoe ouer hulle word.

PÁGINAS
pp. 1 bladsy
REVISTAS SIMILARES

 Artículos similares