Redirigiendo al acceso original de articulo en 18 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Die beroep op wetenskaplikheid in politieke, besigheids - en mediakringe

Editorial Office    

Resumen

Wetenskaplike kennis speel in die moderne samelewing ?n kritieke rol by besluitneming op alle vlakke. Daarom is dit noodsaaklik dat beleidmakers, die media en die algemene publiek in staat moet wees om feite te onderskei van blote interpretasies deur belanghebbende partye.

PÁGINAS
pp. 78 - 79
REVISTAS SIMILARES

 Artículos similares