Redirigiendo al acceso original de articulo en 19 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

The role of manpower planning in the corporate planning process

Jay Owens    
Lila Nema    

Resumen

AbstractThe purpose of this article is to evaluate how wide-spread the use of, as well as how comprehensive manpower planning is in South African organizations. It also explores how well integrated manpower planning is in the strategic planning of organizations. A review of the planning and corporate planning literature is undertaken. A sample of 25 companies from the Financial Mail 'Top 100 Companies' was selected for analysis. Conclusions are drawn from the findings, and a list of recommendations has been drawn up which will enable companies to improve their manpower planning in a changing South Africa.Die doelwit van hierdie artikel is om ondersoek in te stel na die omvattendheid asook die deeglikheid van mannekragbeplanning in Suid-Afrikaanse maatskappye. Dit is verder 'n ondersoek na hoe geintegreerd hierdie mannekragbeplanning in die strategiese beplanning van hierdie maatskappye is en bied 'n literere oorsig van die veld aan. Vyf-en-twintig maatskappye uit die Financial Mail 'Top 100 Companies' is ontleed. Met die gevolgtrekkings wat uit die ondersoek voortgespruit het, is 'n lys van aanbevelings opgestel van wat 'n maatskappy kan doen om mannekragbeplanning op te knap in 'n veranderende Suid-Afrika.

 Artículos similares