Redirigiendo al acceso original de articulo en 18 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

?n Oorsig oor maatskaplik verantwoordbare navorsing en onderrig in die lewenswetenskappe

William J. Fraser    

Resumen

Ons verantwoordbaarheid of toerekenbaarheid teenoor die staat en gemeenskap vir die navorsing en onderrig wat ons doen, is redelik gevestig. Dit word egter in ?n groot mate deur ons lewens- en w?reldbeskouinge be?nvloed (Cetina 2005?2006:7). Cetina (2005?2006:8) onderskei tussen drie ?vorms? van verantwoordbaarheid, te wete etiese of filosofiese verantwoordbaarheid, maatskaplike verantwoordbaarheid en produktiewe verantwoordbaarheid. Whitty (2008:11) brei hierdie dimensies verder uit en voeg aspekte soos regsverantwoordbaarheid, interne verantwoordbaarheid en kontraktuele verantwoordbaarheid by tot die lys.

PÁGINAS
pp. 5 bladsye
REVISTAS SIMILARES

 Artículos similares