Redirigiendo al acceso original de articulo en 22 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Spinnekopdiversiteit van die Suid-Afrikaanse Savanna Bioom

A.S. Dippenaar-Schoeman    
S.H. Foord    
C.R. Haddad    

Resumen

Die Savanna Bioom beslaan die grootste oppervlakte in Suid-Afrika en bedek meer as een derdevan die grondoppervlakte. Dit word deur ?n graslaag met bome gekenmerk. Waar die plantegroeideurgaans kort is staan dit bekend as bossieveld, teenoor die oop boslandskap met groter bome,en die bosveld met korter bome. Die faktore wat ?n beperking het op die Savanna Bioom is re?nvalwat wissel van 235 mm tot 1000 mm per jaar; landbou-ontwikkeling en oorbeweiding.

PÁGINAS
pp. 1 bladsy
REVISTAS SIMILARES

 Artículos similares