Redirigiendo al acceso original de articulo en 20 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Leerstrategieë om die ?troebel middel? in eerstejaar biologie te skuifLearning strategies to move the ?murky middle? of first year biology:

Angelique Kritzinger    
M Potgieier    
J Lemmens    

Resumen

Hoëronderwys kom wêreldwyd voor die uitdaging van hoë uitvalsyfers te staan, wat veral ontstellend is as dit met lae deelname verband hou, soos in Suid-Afrika die geval is. Die gebruik van leeranalise om hierdie uitdaging aan te spreek, het internasionaal toegeneem, wat instellings in staat stel om datagedrewe besluite te neem om onderrig-, leer- en studentesukses te verbeter. In Suid-Afrika is heelwat institusionele navorsing gedoen om studentebevolkings in terme van demografi ese eienskappe te beskryf, met die doel om studente te identifi seer wat die risiko loop om te misluk.

 Artículos similares