Redirigiendo al acceso original de articulo en 24 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Survival of the scorpion Opistophthalmus pugnax (Scorpionidae) after exposure to a lethal dosage SO2 gas.

Willie J. van Aardt    

Resumen

Skerpioene is bekend vir hul aanpasbaarheid by toestande in ?n dro? habitat, min voedsel en radioaktiewe bestraling. Niks is bekend oor hul aanpasbaarheid by skadelike gasse nie. Resultate van hierdie eksperiment by Opistophthalmus pugnax bewys dat hulle ?n ho? dosis van 1000 dele per miljoen SO2 kan oorleef wat nie die geval is by die mens nie. Byvoorbeeld, die suurstofverbruikskoers neem eerder toe van 4.16 ?mol/g-1 uur-1 na 7.69 ?mol/g-1uur-1, een uur n? blootstelling aan SO2. Veertig minute na blootstelling was die ?O2 steeds bykans twee keer ho?r in vergelyking met die ?O2 aan die begin. Hierdie bevinding moet deur verdere eksperimente nagevors word, veral wat die rol van spirakulumsluiting speel by blootstelling aan SO2.

PÁGINAS
pp. 3 bladsye
REVISTAS SIMILARES

 Artículos similares