Redirigiendo al acceso original de articulo en 23 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Bestuur en omgewingsverandering

G. de J. Cronje    

Resumen

AbstractManagement and environmental change. The firm currently operates in a fast-changing environment in which variables such as technology, the economy and social change create a complex and often unstable environment. The creation of new and often complex goods and services through technological innovation poses new marketing, production and financial problems for management. To keep the firm in equilibrium with this changing environment requires changes in management. It is therefore necessary that management carefully consider the management of change and that management education incorporate the education of managers of change. This calls for a greater environmental awareness by management, changes in management approaches and more multidisciplinary research and environmental scanning as aids to management.Die onderneming beweeg tans in 'n snelveranderende omgewing waarin veranderlikes soos die tegnologie, die ekonomie en sosiale verandering 'n komplekse en dikwels onbestendige omgewing skep. Die oorlewingsvraagstuk van die onderneming berus op die omgewing waarin die omgewingsveranderlikes toenemend die gedrag en ontwikkelingsgang van die onderneming bepaal. Om die onderneming in ewewig te hou met hierdie snelveranderende omgewing is ewe snel bestuursverandering nodig en het dit nodig geword dat bestuur besin oor die bestuur van verandering en dat bedryfsekonomiese opleiding besin oor die opleiding van bestuurders van verandering. Dit eis groter omgewingsbewustheid deur bestuur, verandering in bestuursbenaderings en meer multidissiplinere navorsing en omgewingsverkenning as hulpmiddels vir bestuur.

 Artículos similares